Afrikaans wysig

Alternatiewe vorme wysig

Tussenwerpsel wysig

oukei

  1. Goed so; goed.
    Oukei, die vleis is gaar.

Verwysings wysig

Byvoeglike naamwoord wysig

oukei

  1. In orde; goed.
    My oukei internetverbinding stel my in staat om Netflix te kyk.

Verwysings wysig

Bywoord wysig

oukei

  1. In orde; goed.
    Die weer is oukei vir hengel.

Verwysings wysig

Werkwoord wysig

oukei

  1. Om iets goed te keur.
    Sal jy dit vir my oukei?
    Die bestuurder het my verlofaansoek ge-oukei.

Verwysings wysig

Selfstandige naamwoord wysig

oukei (meervoud oukeis)

  1. Goedkeuring.
    Die oukei gee.
    Ons kan voortgaan sodra ons die oukei ontvang het.

Verwysings wysig