'n Tor met parasiete op sy lyf.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  parasiet     parasiete    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  parasietjie     parasietjies  

  Uitspraak

IPA: [pɑrɑˈsit, pɑrəˈsit], meervoud: [pɑrɑˈsitə, pɑrəˈsitə]

  Woordafbreking

pa•ra•siet

  Met Arabiese letters

پَارَسِیتْ , meervoud: پَارَسِیتِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(biologie) 'n Dier of plant wat op 'n ander leef; organisme wat vir sy eie voortbestaan op 'n ander lewende organisme (die gasheer) aangewese is.

     Voorbeeldsinne

Parasitisme is 'n simbiotiese verhouding waarin die een organisme (die parasiet) bevoordeel en die ander een (gasheer) benadeel word.

     Vertalings

  Vertalings:    parasiet
Duits: Parasit(de)
Engels: parasite(en)
Frans: parasite(fr)
Italiaans: parassita(it)
Russies: parazit(ru)
Spaans: parásito(es)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor parasiet.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord parasiet m parasieten

  Uitspraak

Hulp:IPA: [paraˈsit]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(biologie) Parasiet, 'n organisme wat, ten koste van 'n ander lewende organisme, afhanklik is vir sy eie voortbestaan.