Interlingue (ie)

Enkelvoud Meervoud
  peccate     peccates  

  Uitspraak

IPA: [pɛˈkaːte], meervoud: [pɛˈkaːtɛs]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Sonde, 'n oortreding van godsdienstige of morele wette.