Afrikaans wysig

Werkwoord wysig

personaliseer

  1. Om iets volgens iemand se behoeftes of smaak aan te pas.
    1. (rekenaars) Die konfigurasie van 'n sagtewareproduk om die behoeftes en smaak van 'n spesifieke gebruiker te pas.