poes
Afrikaans
wysigEtimologie
wysigOntleen uit Nederlands poes ("wyfiekat").
Selfstandige naamwoord
wysigpoes (meervoud poese)
- Menslike vulva; eksterne vroulike geslagsorgane.
- Dwaas, flous.
- 'n Regte poes wees.
- Iemand vir 'n poes vat.
Tussenwerpsel
wysigpoes
- Uiting van woede of pyn.
- Poes! Of Ek gaan jou Poes!
- Aanduiding van verrassing of verbasing.
- Goeie poes!
Meer inligting
wysig- Sien Wikipedia vir meer inligting oor poes.