Polistireen is 'n polimeer van stireen, sy monomeer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  polmeer     polimere  

  Woordafbreking

po•li•meer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Chemiese stof wat baie groot molekule bevat wat uit herhaalde kleiner eenhede, die monomere, opgebou is.

     Voorbeeldsinne

PVC is die afkorting vir polivinielchloried wat 'n tipe polimeer is.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: polymer(en)
Nederlands: polymeer(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor polimeer.