Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  resiprook     resiproke  

  Woordafbreking

re•si•prook

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(wiskunde) 'n Getal "omgedraai", bv 1/5 is die resiprook van 5.

     Voorbeeldsinne

Die resiprook van 'n breuk word verkry deur die teller en die noemer om te draai.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reciprocal(en)
Nederlands: reciprook(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor resiprook.