Afrikaans (af)

Voorsetsel
sedert

  Woordafbreking

se•dert

  Voorsetsel

     Betekenisse

Vanaf 'n bepaalde tyd.

     Voorbeeldsinne

Sedert die val van die Sowjetunie het baie in die ooste van Europa verander.

     Vertalings

  Vertalings:    sedert
Engels: since(en)
Nederlands: sinds(nl), sedert(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈse.dərt]
    
(lêer)

  Woordafbreking

se•dert
Woord
sedert

  Voorsetsel

     Betekenisse

Sedert

     Sinonieme

sinds

     Eienskappe

'n Voorsetselbywoord ontbreek en die woord vorm geen voornaamwoordlike bywoorde of skeidbare werkwoorde nie.
Die woord behoort tot 'n hoë register en is deels verouder.