'n Man met 'n serp om sy nek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  serp     serpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  serpie     serpies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [sɛrp]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Kledingstuk wat om die nek gedra word; 'n langwerpige stuk lap om die koue uit te hou; halsdoek.

     Voorbeeldsinne

Dis koud buite, sit 'n serp aan.

     Vertalings

  Vertalings:    serp
Nederlands: sjaal(nl)
Engels: scarf(en)


Maltees (mt)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord serp m sierp

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(reptiele) Slang

     Voorbeeldsinne

«Is-sriep velenużi huma biss minoranza tal-ispeċji kollha.»
Giftige slange is net 'n minderheid van die spesies.