Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sing 
Verlede Tyd  ek   het gesing        

  Uitspraak

    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

Klanke volgens 'n wysie maak; musikale note met die stembande voortbring.

     Voorbeeldsinne

Sy sing elke Saterdag in die koor.

     Verwante woorde

sang

     Vertalings

  Vertalings:    sing
Engels: sing(en)
Esperanto: kantas(eo)
Nederlands: zingen(nl)