Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skoorsteen     skoorstene  

  Woordafbreking

skoor•steen

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(boukunde) 'n Regop kanaal of pyp waardeur gasse en rook kan opstyg en afgevoer word

     Voorbeeldsinne

  1. ’n Skoorsteen is een van die doeltreffendste maniere om ontslae te raak van rook.

     Holonieme

Huis, gebou

     Vertalings

  Vertalings:   1.
Duits: Schornstein(de)
Engels: chimney(en)
Frans: cheminée(fr)
Nederlands: schoorsteen(nl)