Skulpe van Aequipecten opercularis
Enkelvoud Meervoud
  skulp     skulpe  
(biologie) Beskermende harde bedekking van 'n weekdier soos 'n slak of 'n oester.
  1. Dit is laagwater en die strand lê vol skulpe, seewiere en seediertjies.[1]
  Vertalings:   
Nederlands: schelp(nl)
  1. Waterprins Serena Steyn LAPA Uitgewers , 2012, ISBN 0799355526, ISBN 9780799355529