slangetjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
slang | slange |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
slangetjie | slangetjies |
Woordafbreking
- slan•ge•tjie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Klein slang.
- Vis endemies aan Suid-Afrika Halidesmus scapularis
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slangetjie.