'n Sonsopkoms.
Enkelvoud Meervoud
  sonsopkoms     sonsopkomste  
sons•op•koms
(astronomie) Verskynsel waar die son in die oggend bokant die horison verskyn.
Ons het die mooi sonsopkoms saam aanskou.
sonsondergang
  Vertalings:    sonsopkoms
Engels: sunrise(en)
Nederlands: zonsopgang(nl)