Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   spesiaal     spesiale     spesiaals    
Vergrotend   spesialer     spesialers  
Oortreffend   spesiaalste  

  Woordafbreking

spe•si•aal

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Besonder; op 'n positiewe manier anders as die ander.

     Voorbeeldsinne

Kaartjies, blomme en geskenke word soms op moedersdag aan moeders gegee om die dag vir hulle ekstra spesiaal te maak.

     Afkorting

spes.

     Vertalings

  Vertalings:    spesiaal
Engels: special(en)
Nederlands: speciaal(nl)


Bywoord
spesiaal

  Bywoord

     Betekenisse

In die besonder; vir 'n bepaalde doel of geleentheid.

     Voorbeeldsinne

Die tenks is spesiaal ontwikkel om met 'n groot verskeidenheid brandstof gebruik te kan word.

     Vertalings

  Vertalings:    spesiaal
Engels: special(en)
Nederlands: speciaal(nl)