'n Sterrewag in Suid-Afrka.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sterrewag     sterrewagte  

  Woordafbreking

ster•re•wag

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sterrekunde) 'n Observatorium vir sterrekundige doeleindes.

     Voorbeeldsinne

In 'n sterrewag word sterre en ander hemelliggame bestudeer.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: observatory(en)
Nederlands: sterrenwacht(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sterrewag.