Die woord word gebruik in die verband waar iemand te veel van iets drink. In die konteks van alkohol, word daar verwys na iemand wat alcohol misbruik. In `n ligte luim word daar verwys na iemand wat van homself/haarself `n vraat maak om baie van `n vloeistof te drink.