Frans (fr)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik suisse suisses
Vroulik suisse suisses

  Uitspraak

IPA: [sɥisə]; meervoud: [sɥisə]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Switsers, van, betreffende die Switsers.
  2. Switsers, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Switserland.