Afrikaans (af)

Voornaamwoord
sulke

  Woordafbreking

sul•ke

  Aanwysende voornaamwoord

     Betekenisse

Van daardie soort, wat dié eienskappe het; dui goed aan wat van dieselfde soort is.

     Voorbeeldsinne

Iemand wat astrant genoeg is om so 'n missie te onderneem, as daar so iemand gevind kon word, sou beslis nie sulke netheid, sulke rustigheid, sulke kalmte geopenbaar het nie.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: solch(de)
Engels: such(en)
Frans: tel(fr)
Nederlands: zulk(nl)

  Verwysings

  1. Bewyse oor die Christelike geloof. Josh McDowell Christelike Uitgewersmpy, 2005, ISBN 1-4316-0883-1, ISBN 978-1-4316-0883-6