Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  taal     tale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  taaltjie     taaltjies  

  Woordafbreking

ta•le

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van taal; meer as een taal.

     Voorbeeldsinne

Ramings oor die aantal tale in die wêreld wissel van 6 000 tot 7 000.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: languages(en)
Esperanto: linvoj(eo)
Nederlands: tale(nl)