Middelnederlands (dum)

Onbep. wys Verl. tyd enk. Verl. tyd mv. Voltooide dw.
trecken trac trocken getrocken
 
Onbep. wys Verl. tyd enk. Verl. tyd mv. Voltooide dw.
trecken trecte trecten getrect
 

  Werkwoord

     Betekenisse

Trek

     Eienskappe

Die werkwoord is nie volop nie en kan swak of sterk vervoeg word.

     Voorbeeldsinne

«Met langhen halse quam daer een
Crane, die hem trac ute dat been.[1]»
Daar het 'n kraanvoël met 'n lang nek gekom
wat vir hom daardie beentjie [uit sy keel] getrek het

  Verwysings

  1. Esopet