'n Man wat probeer om 'n dromedaris te trek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  trek 
Verlede Tyd  ek   het getrek        

  Etimologie

Sedert 1237 uit Middelnederlands bekend as trecken wat soms sterk en soms swak vervoeg word. Dit stam af van Proto-Germaans van die swakke kausatief *trakjan- asook van die sterke *trekan-. Beide is moeilik om uit Proto-Indo-Europees te herlei en is moontlik substraatwoorde.[1]

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. 'n Krag op 'n voorwerp uitoefen sodat dit nader aan jou beweeg.
  2. Uithaal; verwyder.
  3. Uitdrukking van die gesig.
  4. 'n Lyn teken.
  5. Ander mense met iets interessants lok.
  6. Gelaatstrek; soos iemand (in jou familie) lyk.
  7. Verhuis; met jou besitting na 'n ander plek verkas.

     Voorbeeldsinne

  1. Trek die bord nader voordat jy skep.
  2. Ons sal die tand moet trek. Trek geld van jou rekening.
  3. Moenie jou gesig so trek nie.
  4. Trek 'n streep onder die regte woord.
  5. Moenie so aandag trek nie.
  6. Jy trek baie na jou pa.
  7. Ons trek volgende week Kaapstad toe.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Krag uitoefen
Engels: pull(en), drag(en), haul(en)
Frans: tirer(fr)
Middelnederlands: trecken
Nederlands: trekken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  trek     trekke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  trekkie     trekkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Rukbeweging na of weg van iets af.
  2. Eienskappe van jou ouers gekry.
  3. 'n Suigbeweging aan 'n sigaret of sigaar.
  4. Lugstroom; tog.

     Betekenisse

  1. Jy kan die haartjie met een trek uitpluk.
  2. Nee, die trek kom van jou ma af.
  3. Die man gee 'n trek en gooi sy sigaar op die grond.
  4. Daar is 'n trekkie in die koue oggendlug.

     Sinonieme

1. stoot

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: trek(nl)

  Verwysings


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord trek m trekken 
Verkleinwoord trekje trekjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [trɛk]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Trek eienskap van jou ouers gekry.
  2. (biologie) Verandering van woongebied vanweë die seisoen.
  3. 'n Suigbeweging op 'n sigaret of sigaar.
  4. Eetlus, aptyt

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van trekken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van trekken
  3. gebiedende wys van trekken

     Voorbeeldsinne

1.: Ik trek.
2.: Trek je?
3.: Trek!