Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  troep     troepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  troepie     troepies  

  Woordafbreking

troep

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (militêr) 'n Groep soldate; manskappe.
  2. 'n Enkele soldaat, gewoonlik van 'n lae rang.
  3. (verouderd) 'n Toneelgeselskap.

     Voorbeeldsinne

  1. Tydens die opleiding is hy aangewys as leier van sy troep (dieselfde troep het later drie generaals en ’n brigadier opgelewer).
  2. Die troep kon nie 'n saamrygeleentheid kry nie en moes die naweek in die kamp deurbring.
  3. Die troep is besig om met hul vertoning deur die land te toer.

     Vertalings

  Vertalings:    troep
Engels: troop(en)
Nederlands: troep(nl)