Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vinnig     vinnige     vinnigs    
Vergrotend   vinniger     vinniges  
Oortreffend   vinnigste    
Bywoord
Oortreffend   blitsvinnig, helvinnig, kwikvinnig  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

vin•nig

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

In korte tyd; met hoë spoed.

     Voorbeeldsinne

'n Kruiser is 'n vinnig varende oorlogskip.

     Antonieme

stadig

     Vertalings

  Vertalings:    vinnig
Engels: quick(en), fast(en)
Nederlands: vinnig(nl)