Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  viskundige     viskundiges  

  Woordafbreking

vis•kun•di•ge

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Deskundige op die gebied van visse.

     Voorbeeldsinne

Een van Suid-Afrika se bekendste viskundiges is prof. J.L.B. Smith wat die selakant geïdentifiseer en geklassifiseer het.

     Sinonieme

igtioloog

     Verwante woorde

igtiologie

     Vertalings

  Vertalings:    viskundige
Engels: ichthyologist(en)
Nederlands: ichtyoloog(nl)