Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vlak     vlak        
Vergrotend   vlakker      
Oortreffend   vlakste  

  Woordafbreking

vlak

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Naby aan die grond; nie diep nie.

     Voorbeeldsinne

Hy het die kat is in 'n vlak graf begrawe.

     Antonieme

diep

     Vertalings

  Vertalings:    vlak
Engels: shallow(en)
Nederlands: ondiep(nl)


Bywoord
vlak

  Bywoord

     Betekenisse

Baie naby.

     Voorbeeldsinne

Die potlood lê vlak voor jou, as dit 'n slang was het dit jou gepik.

     Vertalings

  Vertalings:    vlak
Engels: directly(en)
Nederlands: vlak(nl)
Enkelvoud Meervoud
  vlak     vlakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vlakkie     vlakkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Plat oppervlakte of gelykte.
  2. Peil; standaard; graad.

     Voorbeeldsinne

  1. Op watter vlak van die parkade het jy gestop?
  2. Die kinders se vlak van taalbeheersing laat veel te wense oor.

     Vertalings

  Vertalings:    vlak
Engels: level(en)
Nederlands: vlak(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vlak o vlakken 
Verkleinwoord vlakje vlakjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vlɑk]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (wiskunde) 'n Tweedimensionale versameling punte wat deur drie punte vasgelê kan word wat 'n driehoek vorm.
  2. 'n Oppervlak wat amper 'n wiskundige vlak vorm
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   vlak  
Verboë   vlakke  
Partitief   vlaks    
Vergrotend
Onverboë   vlakker  
Verboë   vlakkere  
Partitief   vlakkers  
Oortreffend
Onverboë   vlakst  
Verboë   vlakste  
Bywoord
Oortreffend   het vlakst(e)  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat amper 'n wiskundige vlak vorm.