'n Vliegtuig.
Enkelvoud Meervoud
  vliegtuig    vliegtuie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vliegtuigie     vliegtuigies  
vlieg•tuig
(lugvaart) 'n Vervoermiddel wat ontwerp is om deur die lug te reis; masjien wat tot atmosferiese vlugte in staat is.
Reis u dikwels per vliegtuig?
Twee broers, genaamd Wilbur en Orville Wright, het die eerste bemande, kragaangedrewe "vliegmasjien" of vliegtuig in hulle fietswinkel in Dayton, Ohio, gebou.

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vliegtuig.