'n Analoog voltmeter.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voltmeter     voltmeters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voltmetertjie     voltmetertjies  

  Woordafbreking

volt•me•ter

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Instrument wat die elektriese potensiaalverskil in 'n stroombaan meet.

     Voorbeeldsinne

Volgens die voltmeter is die spanning 12 volt.

     Vertalings

  Vertalings:    voltmeter
Engels: voltmeter(en)
Nederlands: voltmeter(nl)