Afrikaans wysig

Byvoeglike naamwoord wysig

vreemd

  1. Onbekend.
    Vreemd, die geluid van soveel voëls. (Sheila Cussons)

Bywoord wysig

vreemd

  1. Onbekend.
    Ek voel vreemd hier.

Verwysings wysig