Soos ek nou voel op n sondagmiddag nadat die krag al vir 48 uur af is vanaf Vrydagmiddag 3pm.en terselfdertyd dink ek aan my Pa en hoe sy Narcistiese optrede ons geaffekteer het en in ons eie tipe monsters verander het.