word
- Van Nederlands worden, van Middelnederlands werden, van Oudnederlands werthan, van Proto-Germaans *werþaną.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | word |
Verlede Tyd | ek | het geword |
Teenwoordige deelwoord | wordende |
- Die genoemde toestand bereik.
- Jou koffie word koud.
- Wat gaan van jou word?
- Ek word ryk. Ek het ryk geword.
- Hierdie werkwoord het 'n argaïese vorm "werd": Die kat werd gevoer. Dit word egter selde in hedendaagse Afrikaans gebruik.
- 1.: Ik word.
- 2.: Word je?
- 3.: Word!