Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  wyse     wyses  

  Woordafbreking

wy•se

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Manier; hoe iets gebeur of gedoen is.

     Voorbeeldsinne

'n Sluipmoord is 'n moord wat in die geheim op 'n verraderlike wyse beplan en uitgevoer word.

     Vertalings

  Vertalings:    wyse
Engels: way(en), manner(en), mode(en)
Nederlands: wijze(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   wys     wyse     wys    
Vergrotend   wyser      
Oortreffend   wysste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van wys; slim en verstandig.

     Voorbeeldsinne

Chronos word gewoonlik uitgebeeld as ’n wyse ou man met ’n lang, grys baard, soos Vader Tyd.

     Vertalings

  Vertalings:    wyse
Engels: wise(en)
Nederlands: wijze(nl)