Die xanteenmolekuul

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  xanteen     xantene  

  Woordafbreking

xan•teen

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Gelerige kristallyne organiese verbinding waarvan die molekuul bestaan uit twee benseenringe wat met 'n metileengroep en 'n suurstofatom met mekaar verbind is.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: xanthene(en)