Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
xenonlamp
Taal
Hou dop
Wysig
Xenonlamp
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Hiperonieme
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
xenonlamp
xenonlampe
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
xenonlampie
xenonlampies
Woordafbreking
xe•non•lamp
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Gasontladingslamp wat met
xenon
-gas gevul is.
Voorbeeldsinne
Xenonlampe
word dikwels aangewend omdat hulle 'n wit lig uitstraal wat baie eienskappe met natuurlike sonlig gemeen het.
Hiperonieme
gasontladingslamp
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
xenon lamp
(en)
Nederlands
:
xenonlamp
(nl)