Is jy nog met ons? Voel dit of jy alleen werk? JMK (kontak) 15:34, 5 April 2018 (UTC)Beantwoord

Nee, ongelukkig nie. Ek is reeds by 'n nuwe projek ingeburger (een van baie op my TEDOEN-lysie) en hoop om daar waarde by te voeg. My doel was om 'n kindervriendelike woordeboek hier te bou. Dit was natuurlik so 'n bietjie naïef van my. Daar is egter geen rede hoekom julle nie met die projek kan voorgaan nie. Wie weet, miskien kom help ek eendag weer. Groete. Naudefj (kontak) 19:58, 5 April 2018 (UTC)Beantwoord

Skrapping van artikels wysig

Hallo, Frank, is hier nog iemand wat artikels kan skrap, want dit lyk my of enigiemand nou hier 'n kans kan vat om nonsens te skep. Burgert Behr (kontak) 17:46, 19 April 2020 (UTC)Beantwoord

Ek kan ongelukkig nie meer nie, my regte is opgehef toe ek hier weg is. Die beste wat ons kan doen is om die gemors maar as sodanig te merk met die {{skrap}}-sjabloon. Groete. Naudefj (kontak) 18:41, 19 April 2020 (UTC)Beantwoord