bylaag
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bylaag of bylae | bylae of bylaes |
Woordafbreking
- by•laag
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Addisionele inligting; verdere toeligting; aanvullende materiaal aan die einde van 'n boek, artikel, dokument of ander teks, gewoonlik van 'n verklarende, statistiese, of bibliografiese natuur.
Voorbeeldsinne
- 'n Bylaag is nie 'n latere byvoeging nie, maar addisionele inligting wat nie deel vorm van die hoofinhoud van die dokument nie, maar wat die hoofinhoud beter verduidelik.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bylaag.