Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bylaag of bylae     bylae of bylaes  

  Woordafbreking

by•la•e

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Addisionele inligting; verdere toeligting; aanvullende materiaal aan die einde van 'n boek, artikel, dokument of ander teks, gewoonlik van 'n verklarende, statistiese, of bibliografiese natuur.

     Voorbeeldsinne

'n Bylae is nie 'n latere byvoeging nie, maar addisionele inligting wat nie deel vorm van die hoofinhoud van die dokument nie, maar wat die hoofinhoud beter verduidelik.

     Verwante woorde

addendum, aanhangsel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: supplement(en)
Frans: appendice(fr) m
Nederlands: bijlage(nl)