Internasionaal

Бб Бб  
b.
Hulp:IPA: []
    
(lêer)
'n Kleinletter van die Cyrilliese alfabet wat gewoonlik die klank [b] aandui en бэ (bè) genoem word.


Die tweede kleinletter van die Russiese alfabet.



Partikel
б
Hulp:IPA: [b]
    
(lêer)
Gee aan die sin 'n aanvoegende of voorwaardelike betekenis: sou.
Die volledige vorm is бы.
«Если б не было тебя.»
As ek jou nie sou hê nie.