Hulp:IPA: []
    
(lêer)
Partikel
бы
Gee aan die sin 'n aanvoegende of voorwaardelike betekenis: sou.
Die kort vorm is б.
«Представим себе на минуту, что у Земли не было бы ее естественного спутника»
Kom stel ons effens voor dat die Aarde sy natuurlike maan nie sou hê nie.