'n Sambreelden
Enkelvoud Meervoud
  den     denne  
(plantkunde) 'n Naaldhoutboom van die genus   Pinus
denneboom
sambreelden, treurden, trosden
  Vertalings:    den
Engels: pine(en)
Nederlands: den(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor den.


Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud -en -a,
(tot 1938:) -en
-et
Meervoud -ene -ene -a,
(tot 1938:) -ene
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud den den det
Meervoud de
IPA: [dɛn]
Die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.
Die, enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.


Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud -en -et
Meervoud -ene
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud den det
Meervoud de
IPA: [d̥ɛn]
Die, enkelvoud van die bepaalde gemeenslagtige lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.


Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief des der des
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief der
Datief den
Akkusatief die
 
IPA:
Standaardtaal tot 1957: [deːn]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [deːn]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [d̥eːn]
Switserduitse standaardtaal: [d̥eːn]
Datief meervoud van die bepaalde lidwoorde der, die en das.
Den, nomitief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief der die das
Genitief dessen deren dessen
Datief dem der dem
Akkusatief den die das
Meervoud Alle geslagte
Nominatief die
Genitief deren
Datief den
Akkusatief die
Betreklike voornaamwoord
Akkusatief enkelvoud manlik; wie, wat
Datief meervoud; aan wie, waaraan


VS  Hulp:IPA: [dɛn]

, [dɪn]

    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord den dens
holte, kuil, gat
«Daniel in the lions' den
Daniël in die leeukuil.


Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief (voor spreekpouse, klinkers,
"d", "h", "n", "t" of "z":
)

den
  (origens:)
  de
d' d'
Datief dem der dem
Akkusatief (voor spreekpouse, klinkers,
"d", "h", "n", "t" of "z":
)

den
  (origens:)
  de
d' d'
Meervoud Alle geslagte
Nominatief d'
Datief den
Akkusatief d'
IPA: [dən]
Datief meervoud van die bepaalde lidwoorde den en d'.
(Voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) die, nomitief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
(Origens:) de


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord den dennen 
Verkleinwoord dennetje dennetjes
(plantkunde) Den; naaldhoutboom
Enkelvoud Manlik Vroulik Onsydig
Nominatief de de het, 't
Genitief
(verouder)
des, 's der des, 's
Datief
(verouder)
den der het, 't
Akkusatief
(verouder)
den de het, 't
Meervoud Alle geslagte
Nominatief de
Genitief
(verouder)
der
Datief
(verouder)
den
Akkusatief
(verouder)
de
IPA: [dɛn, dən, də]
(verouderd) datief meervoud van die bepaalde lidwoorde de en het.
(verouderd) datief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord de.


Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud -en -a,
(tot 1938:) -i
-et
Meervoud -ane -ene,
(by woorde op "-ar":) -ane;
(tot 1938 by woorde op "-or":) -one
-a,
(tot 1938:) -i
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Manlik Vroulik Onsydig
Enkelvoud den den det
Meervoud dei
IPA: [dɛn]
Die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.
Die, enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.


Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud -en -et
Meervoud -na; -en
Voor 'n byvoeglike naamwoord
Gemeenslagtig Onsydig
Enkelvoud den det
Meervoud de
IPA: [dɛn]
Die, enkelvoud van die bepaalde gemeenslagtige lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.