’n halwe eier is beter as ’n leë dop

Afrikaans (af)

  Idioom

     Betekenisse

Beter om deel van iets te hê as niks.

     Vertalings

  Vertalings:    ’n halwe eier is beter as ’n leë dop
Engels: half a loaf is better than none(en)