betekenis
Afrikaans (af)
Etimologie
- Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse, 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel -nisse. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo). [1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
betekenis | betekenisse |
Woordafbreking
- be•te•ke•nis
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bəˈtiə̯kənəs]
Met Arabiese letters
- بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی
Spelling tot 1909
- betékenis, meervoud: betékenisse
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Begrip, sin, inhoud.
- Bedoeling, strekking.
- Belangrikheid, belang, gewig.
Voorbeeldsinne
- Hierdie woord se betekenis is nie duidelik nie.
- Watter betekenis hou hierdie dokument [...]] egter in vir meisies en vroue van verskeie gemeenskappe van Namibië?
- Dis 'n klein gebaar met groot betekenis.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: 1.Begrip, sin, inhoud. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Bedoeling, strekking. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Belangrikheid, belang, gewig. | |||
---|---|---|---|
Verwysings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | betekenis v | betekenissen |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [bə.ˈte.kə.nɪs]
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
- Watter betekenisse het hierdie woord?