Maak hoofkeuseskerm oop

Wiktionary β

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  uitspraak     uitsprake  

  Uitspraak

IPA: [ˈœʏ̯tsprɑːk], meervoud: [ˈœʏ̯tsprɑːkə]

  Met Arabiese letters

اُیْتْسْپْرَاكْ , meervoud: اُیْتْسْپْرَاكِی

  Spelling tot 1909

uitspraak, meervoud: uitspráke

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. Wyse van uitspreek van woorde.
2. Vonnis, beslissing. In strafsake, waar 'n beskuldigde skuldig bevind is, need die hof faktore in ag ter verligting of ter verswaring van vonnis.

     Vertalings

  Vertalings:    uitspraak
tradisioneel: 1 發音 (fāyīn) (zh)
vereenvoudig: 1 发音 (fāyīn) (zh)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord uitspraak uitspraken 
Verouderde vorme
Genitief uitspraak uitspraken  
Datief uitspraak uitspraken

Vroulik

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈəʏ̯tspraːk], meervoud: [ˈəʏ̯tspraːkə(n)]
Belgies: [ˈœə̯tspʀaːk], meervoud: [ˈœə̯tspʀaːkə(n)]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Uitspraak