Enkelvoud Meervoud
  politiek     —  
Van Grieks: Πολιτικά politiká, letterlik "van, vir, of met betrekking tot die stad/staat".
po•li•tiek
Beleid (van 'n regering); manier van optree; handelswyse.
Ek het nie meer vertroue in die politiek nie.
Alhoewel politiek gewoonlik op regerings toegepas word, word dit in alle menslike groepinteraksie gevind, insluitend korporatief, akademies en religieus.
  Vertalings:   
Engels: politics(en)
Nederlands: politiek(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   politiek     politieke      
Betreffende die politiek.
Dis wys om ten alle tye politiek korrek op te tree.
  Vertalings:   
Engels: political(en)
Nederlands: politiek(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor politiek.