woordafbreking
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
woordafbreking | woordafbrekings |
- woord•af•bre•king
- (taalkunde) Koppelteken in 'n woord wat aandui dat die woord op die volgende reël voortgesit word.
- Aanduiding van plekke waar 'n woord afgebreek kan word.
- Woorde word grotendeels volgens verdeling in lettergrepe afgebreek.
- Woorde moet verkieslik op betekenisvolle plekke afgebreek word en herkenbaarheid moet in gedagte gehou word.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Woordafbreking op beterafrikaans.co.za