Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voorbeeld     voorbeelde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voorbeeldjie     voorbeeldjies  

  Woordafbreking

voor•beeld

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Iemand/iets wat as model dien, wat nagevolg kan of behoort te word.
  2. Iets wat 'n saak duidelik maak.

     Voorbeeldsinne

  1. Jy moet 'n voorbeeld vir jou kollegas stel.
  2. Gee ’n voorbeeld van ’n lidwoord.

     Afkorting

vb.

     Afgeleide woorde

byvoorbeeld, voorbeeldig, voorbeeldsin

     Vertalings

  Vertalings:    voorbeeld
Engels: example(en)
Nederlands: voorbeeld(nl)