verkleinwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verkleinwoord | verkleinwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
verkleinwoordjie | verkleinwoordjies |
- فِرْكْلَیْنْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْكْلَیْنْڤُوَرْدِی
- Woord wat aandui dat iets kleiner in omvang, of minder in graad as 'n sekere standaard of norm is.
- Woord in die verkleineringsvorm waarmee iets kleins, iets liefs, aangenaams, neerhalends, gemeensaams, ens. uitgedruk word.
- In Afrikaans word die verkleinwoord met die agtervoegsels -tjie, -jie, -pie, -kie en -ie saam met 'n paar verboë vorms gevorm.
- 'n Verkleinwoord het soms 'n figuurlike, simpatieke, sarkastiese of eufemistiese betekenis, en word ook soms vir troetelname gebruik.
Vertalings: verkleinwoord | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor verkleinwoord.