Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sinoniem     sinonieme  

  Woordafbreking

si•no•niem

  Uitspraak

IPA: [sənuˈnim, sinuˈnim], meervoud: [sənuˈnimə, sinuˈnimə]

  Met Arabiese letters

سِینُونِیمْ , meervoud: سِینُونِیمِی

  Spelling tot 1909

sinóniem, sinóniim; meervoud: sinónime, sinóni-me

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) Woord wat dieselfde betekenis het.

     Voorbeeldsinne

Alhoewel twee woorde soms sinonieme is, is die nie vanselfsprekend dat albei ewe goed op elke plek inpas nie, want die gevoelswaarde en toon kan verskil.

     Verwante woorde

antoniem, homoniem, toponiem, homofoon, hiperoniem, hiponiem, holoniem, meroniem

     Vertalings

  Vertalings:    sinoniem
Duits: Synonym(de)
Engels: synonym(en)
Frans: synonyme(fr)
Italiaans: sinonimo(it)
Klingon: yeqmu'
Nederlands: synoniem(nl)
Russies: синоним(ru) (sinonim)
Spaans: sinónimo(es)
Sweeds: synonym(sv)
Xhosa: isifanokuthi, isithethantonye
Zoeloe: isinonimu(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sinoniem.