Enkelvoud Meervoud
  hiperoniem    hiperonieme  
Die term kom vanuit Grieks: ὑπέρ 'huper' en ὄνομα 'onoma'. Die woorddeel "hiper-" beteken "bo" en "-oniem" beteken "naam" of "benaming".
hi•pe•ro•niem
(taalkunde) 'n Woord wat verwys na 'n superklas of groter afdeling van 'n nouer of meer spesifieke klas.
"Vrug" is die hiperoniem van "koejawel"", "appel" en "aalbessie".

    Antonieme

    Vertalings

  Vertalings:    hiperoniem
Engels: hypernym(en)
Nederlands: hyperoniem(nl)


Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiperoniem.