• Tuis
  • Lukraak
  • Meld aan
  • Voorkeure
Donate Now If this site has been useful to you, please give today.
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
Wiktionary

antoniem

  • Taal
  • Hou dop
  • Wysig

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Woordafbreking
    • 1.2 Uitspraak
    • 1.3 Met Arabiese letters
    • 1.4 Selfstandige naamwoord
      • 1.4.1     Betekenisse
      • 1.4.2     Voorbeeldsinne
      • 1.4.3     Sinonieme
      • 1.4.4     Antonieme
      • 1.4.5     Verwante woorde
      • 1.4.6     Vertalings
    • 1.5 Meer inligting

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  antoniem    antonieme  

Woordafbreking

an•to•niem

Uitspraak

IPA: [ɑntuˈnim], meervoud: [ɑntuˈnimə]

Met Arabiese letters

اَنْتُونِیمْ , meervoud: اَنْتُونِیمِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taalkunde) Woord met teenoorgestelde betekenis as 'n ander.

    Voorbeeldsinne

"Groot" is die antoniem van "klein".

    Sinonieme

teenoorgestelde

    Antonieme

sinoniem

    Verwante woorde

homoniem, toponiem, homofoon, hiperoniem, hiponiem

    Vertalings

  Vertalings:    antoniem
Duits: Antonym(de)
Engels: antonym(en)
Frans: antonyme(fr)
Nederlands: antoniem(nl)


-nieme

sinoniem | antoniem | hiponiem | hiperoniem | meroniem | holoniem

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antoniem.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=antoniem&oldid=215000"
Last edited on 21 Oktober 2023, at 22:27

Languages

    • Asturianu
    • Corsu
    • Cymraeg
    • English
    • Esperanto
    • Français
    • Hrvatski
    • Magyar
    • Italiano
    • 한국어
    • Limburgs
    • Lietuvių
    • Nederlands
    • Polski
    • Русский
    • 中文
    Wiktionary
    • Wikimedia Foundation
    • Powered by MediaWiki
    • Die bladsy is laas op 21 Oktober 2023 om 22:27 bygewerk. Page was rendered with Parsoid.
    • Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld.
    • Privaatheidsbeleid
    • Inligting oor Wiktionary
    • Vrywaring
    • Gedragskode
    • Ontwikkelaars
    • Statistieke
    • Koekieverklaring
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Rekenaarweergawe